Die jaar het einde se kant toe begin staan en almal was maar lekker gatlam van die dag-tot-dag se gejaag.
Ou groot Jacques kom toe met die voorstel dat ons vir ‘n aand moet wegbreek, net ons mans. Sy woorde was skaars koud en ʼn datum is vas gemaak.
Beste om hierdie 48 uur avontuur op te som is die volgende twee video’s op ons YouTube kanaal.
Tot ‘n volgende keer. Tarra








[…] al ʼn paar keer gestop as ons die Tankwa Karoo besoek in die winter maande, maar terselfdetyd ook mooi saam gespeel en ons toe gelaat om te kruis ʼn paar […]
[…] Vallei. Die een kruis die Doringrivier naby Enjo Nature Farm en die ander een ander is via die ou Posroete (ek vermoed hierdie roete is nie meer toeganklik […]
Dag Jonker
Ek en n pel soek altyd nuwe roetes met ons adventure bikes. Waar is hierdie Tankwa Posroete? Ons al baie Katbakkies en Oase gery, maar soek iets nuut.
Jy kan my Whats App sou jy wou, 0832339665
Yes George. Die roete begin by Elandsvlei Plaas wat net voor Tankwa Tented Camp op linkerkant (as jy nou van die padstal kom) is. Die plaas is teen die Doringrivier en dit is ook hier waar jy oor die Doringrivier gaan. Toe ons dit gedoen het, was al die hekke oop. Ek het ‘n storie gehoor dat die boere, deur wie se grond jy beweeg, deesdae die hekke sluit en jy slegs met toestemming daardeur gaan gaan.
Die roete eindig in die Biedouw Valley.