Scroll Top
19th Ave New York, NY 95822, USA

Soutkrans se saligheid by mount ceder

Mount Ceder

Ok, so hierdie is ‘n plekkie wat ek al lankal wou gaan besoek het, maar as gevolg van hul gewildheid het my kalender nooit geklop met hul beskikbare datums nie, TOT onlangs.

Die jaar het met ʼn helse “bang” begin en die kinders se skedules is net chaos, so dit was tyd dat ons 3 manne vir ʼn slag alleen ontsnap van al die geraas en weer tyd met mekaar spandeer.

Ek moet eerlik wees, ek was al vele male in die Cederberge, maar die laaste paar jare het ek net nooit gedink om weer ʼn draai daar te gaan ry nie. So, dit was lekker om weer in die vallei op/af te sak.

Camping @ Mount Ceder (Soutkrans)

Kyk gerus hierdie episode op ons YouTube kanaal van ons naweek kuier by Mount Ceder.

Jy kan ook hier ʼn paar fotos van die naweek sien.

Aan my twee seuns, Jean en Lian: Manne, wat ʼn lekker naweek was dit nie saam met jul twee nie. Jean ek het baie resprek vir jou seun om Engelse huiswerk op ʼn kamp naweek te doen. Lian, jou liefde vir kamp kos maak is so mooi om te sien. Ek is baie trots op beide van julle manne.

Camping @ Mount Ceder (Soutkrans)

Related Posts

Leave a comment