Rawsonville

Blog-Main-Image-Template

18 Jan: ‘n Vergete braai casserole & HITTE by Altyd Water

Dit is Januarie maand en my maat die wêreld is warm, veral hier in die Boland. Meeste van die vriende is al terug van vakansie en daar lê nog een naweek oop voor die skole begin, so toe Hugo met die voorstel kom ons moet ʼn kamp inwerk het ‘n paar van ons hande opgesteek. Ek voel ʼn vere waar ons gaan kamp, daar moet net water wees – dit was al vereiste wat ek gehad het. Hugo bel ‘n paar plekkies en die lot word toe geslaan op Altyd Water…