Prince Albert

plaas_01 1

10 May: Karoo saligheid by Plaatfontein Boma Kamp

Vrydagmiddag en die skoolsakke word in ʼn hoek gegooi en dan is ons aan die beweeg. Daar wag vir ons so +/- 340km voor ons ʼn vuur kan aansteek en die week op sy gat kan skop. Op Laingsburg en die “hoe vêr nog” vrae begin deur kom. In my truspieëltjie kan ek die 3 stelle oë  van Lian, Reynhardt (ʼn maaitjie van skool) & Mila sien wat net losgelaat wil word. 1.5km voor Leeu Gamka kry jy die afdraai (die Kruidfontein bord is nie meer daar nie) na regs en…

Blog Main Image Template

17 Jun: Kuier op Plaatfontein

As iemand begin van die jaar vir my genoem het dat ons, en so ook die res van die wêreld, op ʼn “lockdown” gaan wees sou ek die persoon sterk aangeraai om sy medikasie weg te foeter want WTF dink jy ou maat. Hierdie is nie Hollywood nie – trek jou ronde gesiggie weg van die TV en lewe vir ʼn slag man #SiesMan. Maar ja, so is die koeël toe wragtig deur die kerk en oom Cyril se ons moet Jan Tuisbly vir ʼn paar maande. So word die beperkings…