Mimosa Lodge

Blog Main Image Template

15 Aug: Jag by Mimosa Lodge

Dinsdag laat middag kom die nuus deur dat die regering dit goed gedink het dat jag ʼn dramatiese effek op die COVID-19 pandemie gaan hê en dus is daar ʼn onmiddellike verbod op die bedryf geplaas. Angs & anergie breek uit op ons WhatsApp jag groep. Ek voel aan hoe daar trane opbou by groot manne, want maggies ons gee nie om, om in gehok te wees in ons huise nie, ook nie as ons nie saam met vriende om ʼn vuur mag kuier tuis nie, maar my bliksem (skuus, maar…

Mimosa

01 Aug: Jag by Mimosa Lodge

“Boys! Dis nou jag, boys! Dis nou jag!”, ʼn paar gevleuelde woorde wat die naweek baie gesê sou word en so ook die tema van die naweek. Donderdagoggend en ʼn fris span manne kom by Vilamar Restaurant by mekaar vir ʼn vinnig cappuccino + roomys tasting voor ons die pad Beaufort Wes toe aanpak. Ons span vir die naweek is soos volg: Jacques Groenewald Frans Laubscher Lourens Hugo Nols Hanekom Franso Steyn Jacques Matthee Izak Visagie ek So net na 9am en die twee bakkies se neuse trek N1 se kant…