Daar is opwinding in die lug… Ek en Paul is tot laataand besig om die voertuie gepak te kry, want môre begin die tweede been van ons Namibië toer. Lees gerus die eerste gedeelte van ons toer na die Caprivi hier. Kinders is soos vlieë om ons. Nie om te help nie, maar net om te kyk watse kos ons alles pak 😊. Vroegoggend is dit nie nodig om die jongspan aan die gang te kry nie. Laaste paar sakke word ingegooi en dan mik ons vir Outjo waar ons die…