Hopefield

Trekoskraal

16 Dec: Groot ysters, see & boskampe en lekker geselskap

Snaaks hoe idees net ontwikkel en vorm aanneem as mens om ‘n vuur sit! Dit wil my amper voorkom dat, as daar nie ʼn idee onwikkel tydens ʼn braai nie, dan word daar of met gas gebraai (#SiesMan) of jy is in ʼn groep wat net oor werk gesels (eina). So word ʼn paar koues om ʼn vuur genuttig een Saterdagmiddag saam met Simon & Roland. Beide van die manne skroom nie om op Nommer 99 te ontsnap van die beton oerwoud nie, dus is hierdie manne my dam se ganse! Ons het al…