Rivierplaas

Rivierplaas

18 Feb: Kamp by Rivierplaas

Moeilik om te glo die kaalkop (plus draadjies nog daarby) knaap wat ek 9 jaar gelede by die Kreeffees in Lambertsbaai ontmoet het, het vroeër die week 30 geword. Vandat ek Paul (Parma) daai Saterdag by die fees ontmoet het, het dinge net spoed begin optel. As die eerste 9 jaar so was, is ek bang hoe die volgende 9 jaar gaan wees, want magtig ek kan boeke skryf oor die eerste 9 rondtes. Alhoewel die knaap al helfte van sy gewig verloor het bly hy nog steeds een solid yster…