Elgin Railway Market

Elgin River Lodge

06 Oct: Familie tyd by Elgin River Lodge

So paar km buite Grabouw kry jy die Peregrine Padstal langs die N1. Net soos jy verby die padstal ry, op pad Botrivier toe, draai jy regs by die bordjie, Viljoenshoop. ʼn Km verder draai jy weer regs en volg die Appletiser pad tot jy die Elgin River Lodge aanwysings begin kry. ʼn Naweeg wegbreek saam met my skoonouers was “long overdue” en veral die kinders was super opgewonde om bietjie saam met ouma & ouma weg te breek vir ʼn paar dae. Elgin River Lodge is geleë aan die oewer…