’n Kuier op Dasvlei (plaas net buite Philadelphia waar ou Paul boer) het nog nooit teleurgestel nie. It is not for the faint hearted! Om daar te kuier is soos om ’n dice te gooi – enige iets kan gebeur bv. touch rugby 23h00 die aand in die landerye te speel, bosvark jag, modder geveg in een van die nabygeleë damme… Durbanville Medi Clinic het ook al die plaas op hul boeke vir ’n paar besering’ tjies bv. dropper paal wat my oog oopslaan, Jaco wat ’n plaas heining afhardloop…chaos, maar…