"Elephant Leisure Resort"

Elephant Leisure Resort

01 Sep: Wegbreek naweek na Elephant Leisure Resort

2015 het met so ʼn helse tempo begin en die momentum het net nie ophou nie. Dus toe Marli noem sy het vir ons (nie die kinders nie) ʼn wegbreek plekkie bespreek naby die Cederberg was ek moerse verlig om eerlik te wees. Liggaam het geskreeu vir rustigheid en dat die brein bietjie kan afskaal. Elephant Leisure Resort is aan die voet van die Olifants berge en so +/- 8km buite Citrusdal (op dieselfde pad as The Baths). Tydens ons kuiertjie daar was hul besig met restourasie werk aan die restaurant/funksie…