Vrydagmiddag het Willeklong tot ‘n besluit gekom, genoeg is genoeg en die besluit geneem om ‘n reccy te gaan doen by die Calabash boskroeg, in Bainskloof, wat so op almal se lippe is. Ou Vicky het daai Golf van hom laat gly deur die Bainskloofpas asof hy nie eers van die vier Willeklonge (Ek, Vicky, Pierre & Ron) geweet het nie. Bo op die pas het ons gou in geloer by die Corner Lodge (<a href="http://www.bainskloof.co.za " target=’_blank’ class=’commentLink’>www.bainskloof.co.za</a>) vir ietsie om te eet. Met ‘n vol maag en seker ‘n…
Waar om te begin, en actually waar om te eindig? Want soos my lyf nou voel, het die fees, die naweek, om presies te wees, nog nie tot sy einde gekom nie. Vrydagaand na twee padwerk stoppe na Piketberg en ‘n roadblock net na Piekenierskloof het ons, ek, Vicky & Elizca einde ten laaste Lambertsbaai gevind, 22h00 die aand. Liz en Evan, ons mede WilleKlonge was reeds daar, opgeslaan met ‘n dop in die aand. Toe mensies, het ek al geweet…hier kom moeilikheid die naweek. So met die uitpak, word daar…
Nope we havened forgotten about our English viewers. So let’s give this a try. Worcester is famous for its big rugby schools, probably the only place where the municipality makes provision for the deaf and blind people, surrounded by awesome mountains and of course the wine. Now for those wine lovers out there who haven’t attended their annual Whoosh festival are truly missing out of one of the most spectacular festivals. The Willeklonge decided to go and find out what all the hype regarding this festival was about. With music in…
So baie mense het al vertel van die hotel in Paternoster, en hoe lekker hulle al daar gekuier het, dat ek en Vicky besluit het dat Willeklong sy koppie daar moet gaan wys. Die plan van aksie was maklik: dit gaan nie ‘n rowwe trip wees nie en ons gaan net lekker mingle saam met die locals; saam met hulle lekker koffie en tee drink, en net chat oor ditjies en datjies. Alles het goed gegaan totdat DIT ons getref het. Daai DIT, my klein mensies, is die Vlakvarkgat Boskroeg. Op…
Sjoe die een gaan bietjie tuff wees. Nou hoe so? Wel hoe beskryf ‘n mens een van die grootste rock festivals in ons land? Hoe beskryf ‘n mens AL daai goeie tye saam met ou en nuwe pals? Hoe (en die is VREK belangrik) beskryf ‘n mens die pyn waarin my liggaam nou is? Natuurlik praat ek van die Up The Creek Festival by Swellendam. Sjoe ek sit hier met my laptop op my skouers in silly JHB en wonder wat ek kan se oor so ‘n stunning fees. Wel die…