Vriende

06 Jul: Oesterfees

Kuier gisteraand by n vriendin van my en sy chat so bietjie oor hoe kief haar naweekie was en dan wonder ek of ek haar ooit van my naweek by die Oesterfees moet vertel. Maar na so paar minute van onderhandelinge met die brein toe besef ek ek gaan haar net slapelose nagte gee. En ek wil nou nie dit aan my pal doen nie. Toe ek nou daar by haar weg is toe besef ek dat hierdie een-maal-n-maand trip dalk so bietjie rof kan wees, want my liggaam voel nogsteeds…

17 Jun: Arangies Kop hike

Die Robertson distrik is nie net bekend vir sy voggies en kelders nie, maar ook vir sy natuurlike skoonheid. Een van hierdie natuurlike wonderwerke is die staproete oor Arangies Kop net anderkant Robertson. Toe ek hoor dat hierdie Arangies Kop die klein Everest van Suid Afrika genoem word het ek gedog hulle maak ‘n grappie, maar Vrydagaand toe ek aan die voet van hierdie koppie staan toe besef ek hierdie gaan nie n klein uitstappie wees nie, maar n ernstige stap. Jy moet verstaan dat as ‘n mens op 400m bo…