Familie

19 Apr: Ek en M se ouers onmoet uiteindelik

My maat, as jy dink ‘n Currie Cup finaal tussen die steeptruie en die blou knape van die Noorde is stresvol en senutergend dan moet jy by wees as jou en jou verloofde se ouers mekaar die eerste keer ontmoet. Ek kan wragtig nie sien hoe mense meer as een keer deur so storie kan gaan nie, want bliksem ek dink ek het nog steeds onttrekkingssimptome. OK voor ons verder gaan laat ek gou beide party aan julle voorstel. Marli se ouers (oom Marthinus & tannie Marietjie) is wraggies bobaas mense…

09 Jan: Hoogste, oudste, grootste en langste

As mens so na die titel kyk sal mens reken dit is iets uit ‘n porn movie van die laat 80’s. As dit maar net was…sug. Wel 2007 is hier en so ook die einde van ‘n kick-ass vakansie. Die liggaam het ‘n break nodig gehad van ‘n besige 2006 en as ek nou terug kyk na die laaste 3 weke was daar nie eintlik tyd vir rus gewees nie. Ek dink ek kort nou eers ‘n vakansie. Die groot plan vir die vakansie was om die hoogste kommersiële abseil in…